Jammer. Firefox is nie tans beskikbaar vir iOS-toestelle nie.
Geluk! U gebruik die jongste weergawe van Firefox.
Dit lyk of u 'n ouer weergawe van Firefox gebruik. Werk dit by op Google Play.
Geluk! U gebruik die jongste weergawe van Firefox.
Dit lyk of u 'n ouer weergawe van Firefox gebruik.
Firefox

Verbonde tot u, u privaatheid en die Oop Web

Firefox-skermskoot
Dankie dat u Firefox aflaai! As organisasie sonder winsmotief mag ons namens u innoveer sonder enige druk tot kompromieë. Die verskil is verfrissend anders.
  1. 1. Begin die proses deur op Run te klik. Dit behoort outomaties te begin aflaai. Indien nie, klik hier. Dit neem dalk ’n paar minute, maar dis die moeite werd.
  2. 2. Wanneer u gevra word, sleep die Firefox-ikoon na die prentjie van die Applications-gids. Klik Run om te begin met die Firefox-installasieprogram. Volg dan bloot die stappe (dit is so maklik as moontlik gemaak).
  3. 3. Sleep die Firefox-ikoon vanaf die Applications-gids na die dock. Klik dan bloot op Firefox wanneer u die web wil gebruik! Nou is dinge gereed vir 'n nuwe era van webgebruik. Klik dubbeld op die Firefox-ikoon wanneer u aanlyn wil gaan.